STUDIEMETODES Gr. 4-8

ABOUT EVENT

Skep 'n positiewe leerkultuur vir die toekoms
Baie graad 4-8 leerders sukkel met huiswerk, bloot omdat hulle nie weet hoe om te studeer nie. Hierdie oorspronklike kursus help leerders om 'n unieke leerstyl aan te leer wat by hulle spesifieke behoeftes aanpas. Ouers leer saam die leerders om die studiemetodes te implementeer.
Werkboek, ligte middagete en verversings ingesluit. Een ouer-een leerder

ABOUT THE SPEAKER

Dr. Yolandie is 'n gekwalifiseerde PhD Kinderkinetikus met 'n passie vir kinders met motoriese, leer en konsentrasie probleme.

ENQUIRIES

Karin : 083 298 5825
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Event Properties

Event Date 21/04/2018 8:00 am
Event End Date 21/04/2018 2:00 pm
Individual Price R1,300.00
Location
Dalview Laerskool
14 Venter St, Dalview, Brakpan, 1541, South Africa
Dalview Laerskool
We are no longer accepting registration for this event
R1,300.00
Free Magazine!
Would you like to receive our free E-ducation Magazine that strives to educate, empower and enrich parents and kids lives with a variety of interesting topics?